top of page

STIMULASIE BY DIE HUIS

Exito het stimulasie pakkette wat deur mamma of die oppasser tuis gedoen kan word om jou kind te stimuleer in verskeie areas vir optimale ontwikkeling.

Jy ontvang aktiwiteite vir 4 dae van elke week.  Die ander dae kan herhaling van aktiwiteite gedoen word.  Aktiwiteite is eenvoudig, bekostigbaar en ryk in stimulering.  Ons poog om goedkoop en maklik bekombare benodighede te gebruik soms items wat jy heel moontlik reeds tuis het.

Aktiwiteite begin op die ouderdom van 1 maand en gaan tot die einde van  Graad R. 

Kostes beloop slegs R160 per maand vir 16 aktiwiteite.

Aktiwiteite word dadelik aan jou gestuur per epos sodra betaling ontvang is.  Dus geen wagperiode.

Kliek op die Teken in skakel en volg die eenvoudige stappe om aan te sluit!  Die eerste maand is GRATIS!  

© 2014 Marianne Kotze en Cecile Nieuwoudt. Proudly created with Wix.com

bottom of page