top of page

Wat is die regte rede waarom kinders nie kan stil sit nie?
As 'n terapeut wat elke dag in die skool klaskamer kom is dit 'n vraag wat gereeld aan my gerig word. Wanneer hulle vir 'n kort periode dopgehou word, sal ons sien dat die kind kort-kort van posisie verander. Dan sit hy gekruisde bene op die mat, dan lê hy op sy maag, dan staan hy op sy knië. Wat dit die rede hiervoor en hoe kan ons dit aanspreek?
Die Geheime van jou Twee-jarige se Hart
As terapeut en mamma word my verhouding met my twee-jarige woelwater elke dag uitgedaag! Om twee jaar oud te wees is 'n groot mylpaal met sy verskeie hoogtepunte en laagtepunte. Daar is ook baie veranderinge wat plaas vind op hierdie ouderdom. Dalk kry sy 'n boetie of sussie by? Dalk moet sy nou skool toe gaan? Dalk word van haar troosmiddels afgespeen? Hoe kan ons dit vir haar en jou dit makliker maak en meer samewerking kry?
bottom of page